03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Uitgewerkte voorbeeld 11: Persentasie suiwerheid

VRAAG

Kalksteen is hoofsaaklik kalsiumkarbonaat (CaCO3). Jake wil weet hoeveel kalsiumkarbonaat

daar in ’n monster kalksteen is. Hy vind dat die monster 3,5 g weeg. Hy

voeg gekonsentreerde soutsuur (HCl) by die monster. Die vergelyking vir die reaksie

is:

CaCO3(s) + 2HCl (aq) → CO2(g) + CaCl2(aq) + H2O (l)

As die massa kalsiumchloried wat geproduseer word 3,6 g is, wat is die persentasie

suiwerheid van die kalksteen monster?

OPLOSSING

Stap 1: Bereken die aantal mol kalsiumchloried

Die aantal mol kalsiumchloried is:

n = m

M

= 3,6

111

= 0,032 mol

Stap 2: Bereken die aantal mol kalsiumkarbonaat

Die mol verhouding van kalsiumchloried tot kalsiumkarbonaat is 1:1. Daarom is die

aantal mol kalsiumkarbonaat 0,032 mol.

Stap 3: Bereken die massa kalsiumkarbonaat

Die massa kalsiumkarbonaat is:

m = nM

= (0,032)(100)

m = 3,24 g

Stap 4: Bereken die persentasie suiwerheid

Vervanging van die berekende massa in die vergelyking vir persentasie suiwerheid

gee:

massa van verbinding

%suiwerheid = × 100

massa van monster

= 3,3

× (100)

3,5

= 94,3%

310 8.2. Stoïchiometriese berekeninge

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!