03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Persentasie suiwerheid ESE5D

Die finale stoïchiometriese berekeninge waarna ons gaan kyk, is om die persentasie

suiwerheid van ’n monster te bepaal. Persentasie suiwerheid is belangrik omdat, wanneer

jy ’n verbinding berei, jy ’n klein hoeveelheid onsuiwerheid in die monster mag

hê en moet jy dit onder ’n sekere vlak hou. Of jy sal wil weet hoeveel van ’n spesifieke

ioon opgelos is in water om te bepaal of dit onder ’n sekere wettige vlak is.

Persentasie suiwerheid kan bereken word deur

massa van verbinding

%suiwerheid = × 100

massa van monster

te gebruik.

Uitgewerkte voorbeeld 10: Persentasie suiwerheid

VRAAG

Skulpe bevat kalsiumkarbonaat (CaCO3) sowel as ander minerale. Faraah wil die hoeveelheid

kalsiumkarbonaat in die skulp bepaal. Sy vind dat die skulp 5 g weeg. Nadat

sy nog eksperimente gedoen het, vind sy dat die massa kalsiumkarbonaat saam met

die kroesie (’n houer wat gebruik word om stowwe in te verhit) is 3,2 g. Die massa van

die kroesie is 0,5 g. Hoeveel kalsiumkarbonaat is in die skulp?

OPLOSSING

Stap 1: Skryf ’n vergelyking neer vir persentasie suiwerheid

Persentasie suiwerheid word gegee deur:

massa van verbinding

%suiwerheid = × 100

massa van monster

Stap 2: Vind die massa van die produk

Aan ons word die massa van die kroesie sowel as die massa van die kroesie en die

produk gegee. Ons moet die massa van die kroesie van die massa van die kroesie met

die produk daarin aftrek, om net die massa van die produk alleen te kry.

Stap 3: Bereken die antwoord

Mass product = 3,2 g − 0,5 g

= 2,7 g

Vervanging van die berekende massa in die vergelyking vir persentasie suiwerheid

gee:

massa van verbinding

%suiwerheid = × 100

massa van monster

= 2,7

5 (100)

= 54%

Hoofstuk 8. Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering

309

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!