03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

nC = 39,9

= 3,325 mol

12

nH = 6,7

= 6,6337 mol

1,01

nO = 53,4

16

Stap 3: Bepaal die empiriese formule

= 3,3375 mol

Om die empiriese formule te vind moet ons eerstens bepaal hoeveel mol van elke

element ons het. Dan deel ons die mol van elke element deur die kleinste van hierdie

getalle om die verhouding van die elemente te kry. Die verhouding word afgerond tot

die naaste heelgetal.

C H O

3,325 6,6337 3,3375

3,325

3,325

Die empiriese formule is CH2O.

Stap 4: Vind die molekulêre formule

6,6337

3,325

1 2 1

3,3375

3,325

Die molêre massa van asynsuur wanneer die empiriese formule (CH2O) gebruik is,

is 30,02 g·mol −1 . Die vraag gee egter die molêre massa as 60,06 g·mol −1 . Daarom

moet diewerklike aantal mol van elke element dubbel soveel wees as in die empiriese

60,06

formule = 2 . Die molekulêre formule is daarom C2H4O2 of CH3COOH.

30,02

Oefening 8 – 5:

1. ’n Monster oksaalsuur het die volgende persentasie samestelling: 26,7% koolstof,

2,2% waterstof en 71,1% suurstof .

Bepaal die molekulêre formule van oksaalsuur as die molêre massa van oksaalsuur

90 g·mol−1 is.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 277N

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

308 8.2. Stoïchiometriese berekeninge

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!