03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

van stoïchiometriese metodes bereken word.

Uitgewerkte voorbeeld 8: Persentasie opbrengs

VRAAG

Swawelsuur (H2SO4) reageer met ammoniak (NH3) en lewer die kunsmis ammoniumsulfaat

((NH4)2SO4) volgens die volgende vergelyking:

H2SO4(aq) + 2NH3(g) → (NH 4 ) 2 SO4(aq)

’n Fabriekswerker voer bostaande reaksie uit (en gebruik 2,0 kg swawelsuur en 1,0 kg

ammoniak) en verkry 2,5 kg ammoniumsulfaat. Wat is die persentasie opbrengs vir

die reaksie?

OPLOSSING

Stap 1: Stel vas wat die beperkende reagens is

Die beperkende reagens vir hierdie reaksie word met behulp van dieselfde hoeveelhede

reagense as in die vorige uitgewerkte voorbeeld bepaal, so die resultaat van

daardie berekeninge word hier gebruik.

Swawelsuur is die beperkende reagens. Die getal mol ammoniumsulfaat wat geproduseer

kan word, is 20,4 mol.

Stap 2: Bereken die teoretiese opbrengs van ammoniumsulfaat

Vanaf die vorige uitgewerkte voorbeeld kry ons die maksimum massa ammoniumsulfaat

wat geproduseer kan word.

Die teoretiese opbrengs (of maksimum massa) ammoniumsulfaat wat geproduseer kan

word is 2,69 kg.

Stap 3: Bereken die persentasie opbrengs

werklike opbrengs

%opbrengs = × 100

teoretiese opbrengs

= 2,5

2,694 (100)

= 92,8%

Hierdie reaksie het ’n hoë persentasie opbrengs en sal ’n bruikbare reaksie wees om

in die industrie te gebruik.

Oefening 8 – 4:

1. Wanneer ’n elektriese stroom deur ’n natriumchloried oplossing gestuur word

306 8.2. Stoïchiometriese berekeninge

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!