03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Uit bostaande stap sien ons dat 20,4 mol (NH4)2SO4 beskikbaar is.

Die maksimum massa ammoniumsulfaat wat vervaardig kan word, word as volg bereken:

m = nM

= (20,4)(132)

= 2692,8 g

= 2,6928 kg

Die maksimum massa ammoniumsulfaat wat vervaardig kan word is 2,69 kg.

Oefening 8 – 3:

1. Wanneer ’n elektriese stroom deur ’n natriumchloriedoplossing gestuur word,

word natriumhidroksied as produk gevorm volgens die volgende vergelyking:

2NaCl (aq) + H2O (l) → Cl2(g)+H2(g) + 2NaOH (aq)

Wat is die maksimum massa natriumhidroksied wat uit 4,0 kg natriumchloried

en 3,0 kg water verkry kan word?

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 277K

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Persentasie opbrengs ESE5B

Die persentasie opbrengs van ’n reaksie is baie belangrik aangesien dit ’n aanduiding

is van hoe doeltreffend ’n reaksie is. ’n Reaksie met ’n lae persentasie opbrengs is

nie baie bruikbaar in die industrie nie. Indien ’n nuwe medisyne of pesbestryder

vervaardig word en die reaksie ’n lae persentasie opbrengs lewer, sal dit beter wees om

na ’n ander manier te soek om die produkte te vorm. Dit verminder die hoeveelheid

(dikwels baie duur) chemikalië wat jy gebruik en dit verminder die afvalstowwe wat

gevorm word.

Die persentasie opbrengs word as volg bereken:

werklike opbrengs

%opbrengs = × 100

teoretiese opbrengs

waar die ware opbrengs die hoeveelheid produkte is wat verkry word wanneer die

reaksie uitgevoer word teenoor die teoretiese opbrengs wat vir die reaksie met behulp

Hoofstuk 8. Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering

305

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!