03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Uitgewerkte voorbeeld 7: Beperkende reagense

VRAAG

Swawelsuur (H2SO4) reageer met ammoniak (NH3) en lewer die kunsmis ammoniumsulfaat

((NH4)2SO4) volgens die volgende vergelyking:

H2SO4(aq) + 2NH3(g) → (NH 4 ) 2 SO4(aq)

Wat is die maksimum massa ammoniumsulfaat wat van 2,0 kg swawelsuur en 1,0 kg

ammoniak verkry kan word?

OPLOSSING

Stap 1: Skakel die massa swawelsuur en ammoniak na aantal mol om

Aantal mol swawelsuur:

n = m

M

= 2000

98

= 20,4 mol

Aantal mol ammoniak:

n = m

M

= 1000

17

= 58,8 mol

Stap 2: Gebruik die gebalanseerde vergelyking om vas te stel watter van die reagense

beperkend is

Dit is nodig om vas te stel hoeveel mol van die produk ons van elke reagens kan

verkry. Hierdie twee resultate word dan met mekaar vergelyk. Die kleiner getal is die

hoeveelheid produk wat verkry kan word en die reagense wat die kleiner getal lewer,

is die beperkende faktor.

Die molverhouding van H2SO4 tot (NH4)2SO4 is 1:1. Dus die aantal mol (NH4)2SO4

wat uit die swawelsuur gemaak kan word is

n (NH4 ) 2 SO4 = nH2SO4 × stoïchiometriese koëffisiënt (NH 4 ) 2 SO4

stoïchiometriese koëffisiënt H2SO4

= 20,4 mol H2SO4 × 1 mol (NH 4 ) 2 SO4

1 mol H2SO4

= 20,4 mol

Die molverhouding van NH3 tot (NH4)2SO4 is 2:1. Dus die aantal mol (NH4)2SO4

wat uit die ammoniak gemaak kan word is

n (NH4 ) 2 SO4 = nNH3 × stoïchiometriese koëffisiënt (NH 4 ) 2 SO4

stoïchiometriese koëffisiënt NH3

= 58,8 mol NH3 × 1 mol (NH 4 ) 2 SO4

2 mol NH3

= 29,4 mol

Aangesien ons minder (NH4)2SO4 uit H2SO4 as uit NH3 kan vervaardig is swawelsuur

die beperkende reagens.

Stap 3: Bereken die maksimum massa ammoniumsulfaat wat vervaardig kan word

304 8.2. Stoïchiometriese berekeninge

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!