03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 277C 2. 277D 3. 277F 4. 277G 5. 277H

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

8.2 Stoïchiometriese berekeninge ESE58

In Graad 10 het jy geleer hoe om ’n gebalanseerde chemiese vergelyking te skryf en

het jy begin om stoïchiometriese berekeninge te ontdek. Wanneer die verhoudings

van stowwe in ’n reaksie bekend is is dit moontlik om van stoïchiometrie gebruik te

maak om die hoeveelheid reagens of produk wat in die reaksie betrokke is te bereken.

Die volgende figure beklemtoon die verband tussen die gebalanseerde chemiese vergelyking

en die aantal mol:

Massa

Konsentrasie

Volume

n = m

M

C = n

V

V = 22, 4n

Reagense

Mol

Gebalanseerde

vergelyking

Figuur 8.1: Stoïchiometriese vloeidiagram

Produkte

Mol

n = m

M

C = n

V

V = 22, 4n

In Graad 10 het ons sekere begrippe in stoïchiometrie ondersoek. Ons het ondersoek

hoe om die aantal mol van ’n stof te bereken en hoe om die molekulêre massa te

bereken. Ons het ook vasgestel hoe om die molekulêre en empiriese formule van stof

te bepaal. Nou sal ons meer van hierdie begrippe ondersoek, soos byvoorbeeld die

beperkende reagense, persentasie suiwerheid en persentasie opbrengs.

Massa

Konsentrasie

Volume

Beperkende reagense ESE59

302 8.2. Stoïchiometriese berekeninge

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!