everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

Ons kan die hoeveelheid berekeninge wat ons met titrasie moet uitvoer verminder deur die volgende te gebruik: CAVA a = CBVB b Die a en b is die stoïchiometriese koëffisiënte van verbindings A en B onderskeidelik. Uitgewerkte voorbeeld 5: Titrasie berekening VRAAG Gebruik die vergelyking: NaOH (aq) + HCl (aq) → NaCl (aq) + H2O (l) 25 cm 3 van ’n 0,2 mol·dm −3 soutsuur oplossing is in ’n koniese fles gepipeteer en getitreer met natriumhidroksied. Daar is bevind dat 15 cm 3 van die natriumhidroksied nodig was om die suur te neutraliseer. Bereken die konsentrasie van die natriumhidroksied. OPLOSSING Stap 1: Skryf neer wat jy alreeds weet van die reaksie en maak seker dat die vergelyking gebalanseerd is NaOH: V = 15 cm 3 HCl: V = 25 cm 3 ; C = 0,2 mol·dm −3 Die vergelyking is alreeds gebalanseerd. Stap 2: Skakel die volume nou om na dm 3 VNaOH = 15 1000 = 0,015 dm 3 VHCl = 25 1000 = 0,025 dm 3 Stap 3: Bereken die konsentrasie van die natriumhidroksied Hoofstuk 8. Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering 299

CAVA CBVB = a b (0,2)(0,025) = 1 (CNaOH)(0,015) 1 0,005 = (0,015)CNaOH CNaOH = 0,33 mol·dm −3 Die konsentrasie van die NaOH oplossing is 0,33 mol·dm −3 Uitgewerkte voorbeeld 6: Titrasie berekening VRAAG 4,9 g swawelsuur is opgelos in water en die finale oplossing het ’n volume van 220 cm 3 . Deur gebruik te maak van ’n suur-basistitrasie is daar gevind dat 20 cm 3 van die oplossing 10 cm 3 van ’n natriumhidroksied oplossing volkome kon neutraliseer. Bereken die konsentrasie van die natriumhidroksied in mol·dm −3 . OPLOSSING Stap 1: Skryf ’n gebalanseerde vergelyking vir die titrasie reaksie H2SO4(aq) + 2NaOH (aq) → Na2SO4(aq) + 2H2O (l) Stap 2: Bereken die konsentrasie van die soutsuur oplossing Skakel eers die volume om in dm3 : V = 220 = 0,22 dm3 1000 Bereken nou die aantal mol swawelsuur: n = m M = 4,9 98 = 0,05 mol Nou kan ons die konsentrasie van swawelsuur bereken. C = n V = 0,05 0,22 = 0,227 mol·dm −3 Stap 3: Bereken die konsentrasie van die natriumhidroksid oplossing Onthou dat slegs 20 cm 3 of 0,02 dm 3 van die swawelsuur oplossing gebruik word. 300 8.1. Gasse en oplossings

Ons kan die hoeveelheid berekeninge wat ons met titrasie moet uitvoer verminder

deur die volgende te gebruik:

CAVA

a

= CBVB

b

Die a en b is die stoïchiometriese koëffisiënte van verbindings A en B onderskeidelik.

Uitgewerkte voorbeeld 5: Titrasie berekening

VRAAG

Gebruik die vergelyking:

NaOH (aq) + HCl (aq) → NaCl (aq) + H2O (l)

25 cm 3 van ’n 0,2 mol·dm −3 soutsuur oplossing is in ’n koniese fles gepipeteer en

getitreer met natriumhidroksied. Daar is bevind dat 15 cm 3 van die natriumhidroksied

nodig was om die suur te neutraliseer. Bereken die konsentrasie van die natriumhidroksied.

OPLOSSING

Stap 1: Skryf neer wat jy alreeds weet van die reaksie en maak seker dat die vergelyking

gebalanseerd is

NaOH: V = 15 cm 3

HCl: V = 25 cm 3 ; C = 0,2 mol·dm −3

Die vergelyking is alreeds gebalanseerd.

Stap 2: Skakel die volume nou om na dm 3

VNaOH = 15

1000

= 0,015 dm 3

VHCl = 25

1000

= 0,025 dm 3

Stap 3: Bereken die konsentrasie van die natriumhidroksied

Hoofstuk 8. Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering

299

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!