03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WENK

Gedurende ’n titrasie sê

ons dat die stof van

onbekende konsentrasie

getitreer word met die

standaard oplossing. ’n

Pipet is ’n meettoestel wat

gebruik word om ’n

presiese hoeveelheid

vloeistof af te meet. As jy

dus ’n pipet gebruik om

’n vloeistof by ’n fles te

voeg, sal jy sê dat die

vloeistof in die fles

gepipeteer is.

Uitgewerkte voorbeeld 4: Konsentrasie berekeninge

VRAAG

Watter massa natriumchloried (in g) moet ons in 500 cm 3 water oplos om ’n standaardoplossing

met ’n konsentrasie van 0,01 mol·dm −3 voor te berei?

OPLOSSING

Stap 1: Skakel alle hoeveelede om na die regte eenhede vir die vergelyking

Die volumes moet omgeskakel word na dm 3 :

V = 500

1000

= 0,5 dm 3

Stap 2: Bereken die aantal mol natriumchloried benodig

C = n

V

0,01 = n

0,5

n = 0,005 mol

Stap 3: Skakel die mol van NaCl om na massa

Om die massa van NaCl te bepaal, het ons die molêre massa van NaCl nodig. Ons

kan dit van die periodieke tabel aflees (ons het in Graad 10 geleer hoe om die molêre

massa van ’n verbinding te bereken).

m = nM

= (0,005)(58)

= 0,29 g

Die massa natriumchloried benodig is 0,29 g

Ons gaan nou kyk na nog ’n gebruik vir konsentrasie - in titrasie berekeninge.

Titrasies

Titrasie is ’n tegniek wat gebruik word om die konsentrasie van ’n onbekende oplossing

te bepaal. Titrasies kan deur middel van baie verskillende tipes reaksies uitgevoer

word. Suur-basisreaksies en redoksreaksies word beide algemeen gebruik vir titrasies.

In Graad 10 het jy eenvoudige suur-basistitrasies gedoen. Ons gaan nou kyk na hoe

ons die konsentrasie van ’n onbekende oplossing bepaal deur ’n suur-basistitrasie te

gebruik.

298 8.1. Gasse en oplossings

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!