everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

pV = nRT (101 300)V = (1)(8,31)(273) (101 300)V = 2265,9 V = 0,0224 m 3 V = 22,4 dm 3 Die volume van 1 mol gas by STD is 22,4 dm 3 . As ons dan enige hoeveelheid mol gas gehad het sou ons Vg = 22,4ng gekry het. Dit is nie net beperk tot een mol nie. Uitgewerkte voorbeeld 1: Molêre gas volume VRAAG Wat is die volume van 2,3 mol waterstof gas by STD? OPLOSSING Stap 1: Bepaal die volume Vg = (22,4)ng = (22,4)(2,3) = 51,52 dm 3 Reaksies en gasse ESE56 Sommige reaksies vind tussen twee gasse plaas. Ons kan die volume van die gasse bereken omdat ons weet die volume is direk eweredig aan die aantal mol. Ons kan die volgende vergelyking gebruik: waar: VA = a b VB VA = volume van A VB = volume van B a = stoïchiometriese koëffisiënt van A b = stoïchiometriese koëffisiënt van B Hoofstuk 8. Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering WENK Die standaard eenhede wat gebruik word in hierdie vergelyking is p in Pa,Vinm 3 en T in K. Onthou ook dat 1000 cm 3 =1dm 3 en 1000 dm 3 =1m 3 . 295

WENK Die getal voor die reagens, of die produk in ’n gebalanseerde vergelyking, word die stoïchiometriese koëffisiënt of stoïchiometriese verhouding genoem. Uitgewerkte voorbeeld 2: Volume en gasse VRAAG Waterstof en suurstof reageer om water te vorm volgens die volgende vergelyking: 2H2(g)+O2(g) → 2H2O(g) As 3 dm 3 suurstof gebruik is, watter volume water is geproduseer? OPLOSSING Stap 1: Bepaal die volume water wat in die reaksie geproduseer is Ons gebruik die vergelyking hierbo om die volume water benodig te bereken: VA = a b VB VH2O = 2 1 VO2 = 2(3) =6dm 3 Ons kan die chemiese vergelyking in die bogenoemde voorbeeld (2H2(g) + O2(g) → 2H2O(g)) interpreteer as: 2 mol waterstof reageer met 1 mol suurstof om 2 mol water te vorm. Ons kan ook sê dat 2 volumes waterstof reageer met 1 volume suurstof om 2 volumes water te vorm. Uitgewerkte voorbeeld 3: Gasfase berekeninge VRAAG Watter volume suurstof by STD word benodig om 3,3 dm 3 propaan (C3H8) heeltemal te verbrand? (Wenk: CO2 en H2O is die produkte in alle verbranding reaksies). OPLOSSING Stap 1: Skryf ’n gebalanseerde vergelyking vir die volgende reaksie C3H8(g) + 5O2(g) → 3CO2(g) + 4H2O (g) Stap 2: Bereken die volume suurstof benodig vir die reaksie 296 8.1. Gasse en oplossings

pV = nRT

(101 300)V = (1)(8,31)(273)

(101 300)V = 2265,9

V = 0,0224 m 3

V = 22,4 dm 3

Die volume van 1 mol gas by STD is 22,4 dm 3 .

As ons dan enige hoeveelheid mol gas gehad het sou ons

Vg = 22,4ng

gekry het. Dit is nie net beperk tot een mol nie.

Uitgewerkte voorbeeld 1: Molêre gas volume

VRAAG

Wat is die volume van 2,3 mol waterstof gas by STD?

OPLOSSING

Stap 1: Bepaal die volume

Vg = (22,4)ng

= (22,4)(2,3)

= 51,52 dm 3

Reaksies en gasse ESE56

Sommige reaksies vind tussen twee gasse plaas. Ons kan die volume van die gasse

bereken omdat ons weet die volume is direk eweredig aan die aantal mol.

Ons kan die volgende vergelyking gebruik:

waar:

VA = a

b VB

VA = volume van A

VB = volume van B

a = stoïchiometriese koëffisiënt van A

b = stoïchiometriese koëffisiënt van B

Hoofstuk 8. Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering

WENK

Die standaard eenhede

wat gebruik word in

hierdie vergelyking is p in

Pa,Vinm 3 en T in K.

Onthou ook dat

1000 cm 3 =1dm 3 en

1000 dm 3 =1m 3 .

295

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!