03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8 Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering

Ons kan vandag oral om ons sien hoe belangrik dit is om dinge in akkurate hoeveelhede

te meng. Kook of bak, medikasie neem vir siektes of voorraad aankoop, maak

almal daarop staat dat die bestanddele in die regte hoeveelhede gemeng is. Die hoeveelheid

produk wat gevorm word is ook afhanklik van hoeveel van elke bestanddeel

gebruik is. In die hoofstuk gaan ons na van hierdie hoeveelhede kyk en hoe dit bereken

kan word.

In Graad 10 het ons geleer om chemiese vergelykings op te stel. Ons het ook geleer dat

baie inligting uit hierdie gebalanseerde vergelykings verkry kan word. In die hoofstuk

gaan ons die konsepte verder ondersoek deur meer te leer van gasse, oplossings en

reaksies. Ons sal die konsep van verhoogde uitsette in meer detail bespreek en ook

leer van beperkende reagente.

Sleutel Wiskunde Konsepte

• Verhouding en Eweredigheid — Fisiese Wetenskappe, Graad 10, Wetenskapvaardighede

• Vergelykings — Wiskunde, Graad 10, Vergelykings en ongelykhede

• Eenhede en eenheid omskakeling — Fisiese Wetenskappe, Graad 10, Wetenskapvaardighede

8.1 Gasse en oplossings ESE54

Ons sal begin deur na gasse en oplossings te kyk en dan besin hoe om verwante

probleme op te los.

Molêre volumes van gasse ESE55

Dit is moontlik om die volume van een mol gas by standaard temperatuur en druk

(STD) te bereken deur gebruik te maak van wat ons van gasse weet.

NOTA:

STD is ’n temperatuur van 273 K en ’n druk van 101,3 kPa. Die hoeveelheid gas is

gewoonlik 1 mol.

Ons skryf al die bekende waardes van een mol gas by STD neer.

p = 101,3 kPa = 101 300 Pa

n =1mol

R = 8,31 J·K −1 ·mol −1

T = 273 K

Nou kan ons hierdie waardes in die ideale gas vergelyking in vervang:

294 8.1. Gasse en oplossings

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!