03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

8. Twee gassilinders, A en B, het ’n volume van 0,15 m 3 en 0,20 m 3 onderskeidelik.

Silinder A bevat 35 mol He gas by ’n druk p en silinder B bevat 40 mol He gas

by 5 atm. Die verhouding van die Kelvin temperature A:B is 1,80:1,00. Bereken

die druk van die gas (in kPa) in silinder A.

(IEB 2002 Vraestel 2)

9. ’n Leerder ondersoek die verhouding tussen die Celsius-temperatuur en die druk

van ’n gegewe massa heliumgas in ’n 500 cm 3 geslote houer. Uit die resultate

verkry van die ondersoek trek sy die volgende grafiek:

druk

(kPa)

300

10 20 temperatuur ( 0 C)

a) Onder die voorwaardes van hierdie ondersoek gedra heliumgas hom soos

’n ideale gas. Verduidelik kortliks waarom dit so is.

b) Van die vorm van die grafiek maak die leerder die gevolgtrekking dat die

druk van die heliumgas direk eweredig is aan die Celsius temperatuur. Is

haar gevolgtrekking korrek? Verduidelik kortliks.

c) Bereken die druk van die heliumgas by 0 ◦C. d) Bereken die massa heliumgas in die houer.

(IEB 2003 Vraestel 2)

10. Een van die silinders van ’n motorenjin bevat 450 cm 3 van ’n mengsel van lug en

petrol in die gasfase voor kompressie by ’n temperatuur van 30 ◦ C en ’n druk van

100 kPa. As die volume van die silinder na kompressie afneem na een tiende

van die oorspronklike volume en die temperatuur van die gasmengsel neem toe

na 140 ◦ C, bereken die druk wat nou deur die gasmengsel uitgeoefen word.

11. ’n Gas met ’n onbekende volume het ’n temperatuur van 14 ◦ C . As die temperatuur

van die gas toeneem tot 100 ◦ C is die nuwe volume 5,5 L. Wat was die

oorspronklike volume van die gas?

12. ’n Gas beslaan ’n oorspronklike volume van 2600 mL by ’n temperatuur van

350 K.

a) As die volume afneem na 1500 mL, wat sal die temperatuur van die gas in

Kelvin wees?

b) Het die temperatuur toegeneem of afgeneem?

c) Deur van die kinetiese teorie van gasse gebruik te maak, verduidelik hierdie

verandering.

13. In ’n eksperiment om die verhouding tussen druk en temperatuur van ’n gegewe

gasmassa te bepaal, verkry ’n groep leerders die volgende resultate:

Hoofstuk 7. Ideale gasse

291

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!