03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Avogadro se wet beskryf dat gelyke volumes gas by dieselfde temperatuur en

druk dieselfde hoeveelheid molekules bevat.

• Die universele gaskonstante (R) is 8,314 J·K−1 ·mol−1 . Hierdie konstante word

gevind deur pV

T vir 1 mol van enige gas te bereken.

• Bogenoemde berekening kan uigebrei word en toegepas word op enige aantal

mol gas en gee die ideale gasvergelyking:

pV = nRT

In hierdie vergelyking moet SI-eenhede gebruik word. Die SI-eenheid vir volume

is m 3 , vir druk, Pa en vir temperatuur, K.

Oefening 7 – 7:

Fisiese Hoeveelhede

Hoeveelheid Eenheid naam Eenheid simbool

Druk (p) pascal Pa

Mol (n) mol mol

Temperatuur (T ) kelvin K

Volume (V ) kubieke meter m 3

1. Gee een woord of term vir elk van die volgende definisies.

a) ’n Gas met identiese deeltjies, zero volume en geen intermolekulêre kragte

tussen deeltjies nie.

b) Die wet wat beskryf dat die volume van ’n gas direk eweredig is aan die

temperatuur van die gas, mits die druk en die hoeveelheid gas konstant bly.

c) ’n Maatstaf van die gemiddelde kinetiese energie van die gasmolekules.

2. Watter een van die volgende eienskappe van ’n vaste hoeveelheid gas moet

konstant gehou word gedurende ’n ondersoek na Boyle se wet?

a) digtheid

b) druk

c) temperatuur

d) volume

(IEB 2003 Paper 2)

3. Drie houers van gelyke volume word gevul met gelyke massa helium, stikstof

en koolstofdioksied onderskeidelik. Die gasse in die drie houers is almal by

dieselfde temperatuur. Watter een van die volgende stellings oor die druk van

die gasse is korrek?

a) Al drie gasse sal onder dieselfde druk verkeer

b) Helium sal die grootste druk uitoefen

c) Stikstof sal die grootste druk uitoefen

d) Koolstofdioksied sal die grootste druk uitoefen

Hoofstuk 7. Ideale gasse

289

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!