03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

7.3 Opsomming ESE53

Sien aanbieding: 276P op www.everythingscience.co.za

• Die kinetiese teorie van gasse help om die gedrag van gasse onder verskillende

omstandighede te beskryf.

• Die kinetiese teorie van gasse beskryf dat gasse bestaan uit konstant bewegende

deeltjies met aantrekkende kragte tussen hulle.

• Die druk van ‘n gas is die aanduiding van die aantal botsings van die gasdeeltjies

met mekaar en die wande van die houer waarin hulle is.

• Die temperatuur van ’n stof is ’n maatstaf van die gemiddelde kinetiese energie

van die deeltjies.

• ’n Ideale gas het identiese deeltjies met geen volume en geen intermolekulêre

kragte tussen die deeltjies nie. Die atome of molekules in ’n ideale gas beweeg

teen dieselfde spoed.

• ’n Werklike gas gedra dit soos ’n ideale gas, behalwe by hoë druk en by lae temperatuur.

By lae temperature word die kragte tussen die molekules beduidend

en die gas sal ’n vloeistof vorm. By hoë druk raak die volume van die deeltjies

beduidend.

• Boyle se wet dui aan dat die druk van ’n vasgestelde hoeveelheid gas omgekeerd

eweredig is aan die volume wat dit beslaan, mits die temperatuur konstant bly.

Met ander woorde, pV = k of:

p1V1 = p2V2

• Charles se wet beskryf dat die volume van ’n ingeslote monster gas direk eweredig

is aan die Kelvin-temperatuur op voorwaarde dat die druk en hoeveelheid

= k of:

gas konstant bly. Met ander woorde, V

T

V1

T1

= V2

T2

• Die druk van ’n vasgestelde massa gas is direk eweredig aan die temperatuur van

= k of:

die gas as die volume daarvan konstant bly. Met ander woorde, p

T

p1

T1

= p2

T2

• Vir Charles se wet en vir die druk-temperatuur verwantskap moet die temperatuur

geskryf word in Kelvin. Temperatuur in grade Celsius ( ◦ C) kan omgeskakel

word na temperatuur in Kelvin (K) deur die volgende vergelyking te gebruik:

TK = TC + 273

• Deur Boyle se wet en die verwantskap tussen die temperatuur en druk van ’n gas

te kombineer, gee die algemene gasvergelyking wat van toepassing is so lank as

= k, of

wat die aantal mol gas konstant bly. Die algemene gasvergelyking is pV

T

p1V1

288 7.3. Opsomming

T1

= p2V2

T2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!