03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Stap 3: Teken die resultante vektore,

Ry en Rx, kop-na-stert

2

1

y

Rx

Ry

0

R

0 1 2

Oefening 1 – 3:

x

Stap 4: Vergelyking van resultate

Om ons antwoord te kontroleer kan

ons al die vektore oorteken, soos ons

in die vorige uitgewerkte voorbeeld gedoen

het, om te sien dat die resultaat

dieselfde is:

2

1

y

F2

F1

Rx F4

F3

Ry

0

R

0 1 2

1. Teken die resultant van die volgende kragvektore deur die kop-na-stert metode

te gebruik:

• F1 = 2,1 N in die positiewe y-rigting

• F2 = 1,5 N in die negatiewe x-rigting

2. Teken die resultant van die volgende kragvektore deur die kop-na-stert metode

te gebruik:

• F1 = 12 N in die positiewe y-rigting

• F2 = 10 N in die positiewe x-rigting

• F3 =5N in die negatiewe y-rigting

• F4 =5N in die negatiewe x-rigting

3. Teken die resultant van die volgende kragvektore deur die kop-na-stert metode

te gebruik en eerstens die resultant in die x- en y-rigtings te bepaal:

• F1 =2N in die positiewe y-rigting

• F2 = 1,5 N in die negatiewe y-rigting

• F3 = 1,3 N in die negatiewe y-rigting

• F4 =1N in die negatiewe x-rigting

4. Teken die resultant van die volgende kragvektore deur die kop-na-stert metode

te gebruik en eerstens die resultant in die x- en y-rigtings te bepaal:

• F1 =6N in die positiewe y-rigting

• F2 = 3,5 N in die negatiewe x-rigting

• F3 = 8,7 N in die negatiewe y-rigting

Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies

x

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!