03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Stap 4: Vervang die gegewe waardes in die vergelyking en bereken die onbekende

veranderlike

Die volume is 20 dm 3 .

(105 000 Pa)V = (8,314 J·K −1 ·mol −1 )(293 K)(0,86 mol)

(105 000 Pa)V = 2094,96 Pa·m 3

V = 0,020 m 3

= 20 dm 3

Uitgewerkte voorbeeld 12: Ideale gasvergelyking

VRAAG

Stikstof (N2) reageer met waterstof (H2) volgens die volgende vergelyking:

N2 + 3H2 → 2NH3

2 mol ammoniak (NH3) gas word opgevang in a aparte gassilinder met ’n volume

van 25 dm 3 .Die druk van die gas is 195,89 kPa. Bereken die temperatuur van die gas

binne-in die silinder.

OPLOSSING

Stap 1: Skryf al die inligting wat jy in verband met die gas het neer

p = 195,98 Pa

V = 25 dm 3

n =2mol

R = 8,3 J·K −1 mol −1

T =?

Stap 2: Herlei die gegewe waardes na SI eenhede indien nodig

284 7.2. Ideale gaswette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!