03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WENK

Alle hoeveelhede in die

vergelyking:

pV = nRT

moet in dieselfde

eenhede as die R waarde

wees. Met ander woorde,

SI eenhede moet regdeur

die vergelyking gebruik

word.

As ons nou hierdie resultaat uitbrei na enige aantal mol van ’n gas, kry ons die volgende:

pV

= nR

T

waar n die aantal mol van ’n gas is.

Herrangskik hierdie vergelyking en jy kry:

pV = nRT

Dit is die ideale gasvergelyking. Wanneer jy met hierdie vergelyking werk moet alle

eenhede in SI eenhede wees.

Sien video: 276G op www.everythingscience.co.za

Uitgewerkte voorbeeld 10: Ideale gasvergelyking

VRAAG

Twee mol suurstofgas (O2) beslaan ’n volume van 25 dm 3 by ’n temperatuur van 40 ◦ C.

Bereken die druk van die gas onder hierdie omstandighede.

OPLOSSING

Stap 1: Skryf al die inligting wat jy in verband met die gas het neer

p =?

V = 25 dm 3

n =2mol

T = 40 ◦ C

R = 8,314 J·K·mol −1

Stap 2: Herlei die gegewe waardes na SI-eenhede indien nodig

Ons moet die temperatuur na Kelvin omskakel en die volume na m3 :

V = 25

= 0,025 dm3

1000

T = 40 + 273 = 313 K

Stap 3: Kies die gasvergelyking wat jou in staat sal stel om die onbekende veranderlike

te bereken

Ons verander alles (temperatuur, druk, volume en hoeveelheid gas) daarom moet ons

die ideale gasvergelyking gebruik.

pV = nRT

282 7.2. Ideale gaswette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!