03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Uitgewerkte voorbeeld 9: Algemene gasvergelyking

VRAAG

’n Silinder propaangas word by ’n temperatuur van

298 K gehou. Die gas oefen ’n druk van 5 atm uit

en die silinder bevat 4 dm 3 gas. As die druk in die

silinder verhoog word tot 5,2 atm en 0,3 dm 3 van

die gas lek uit, wat is die temperatuur van die gas

nou?

OPLOSSING

Stap 1: Skryf al die inligting wat jy in verband met die gas het neer

T1 = 298 K

T2 =?

V1 =4dm 3

V2 =4− 0,3 = 3,7 dm 3

p1 =5atm

p2 = 5,2 atm

Stap 2: Herlei die gegewe waardes na SI eenhede indien nodig

Die data vir temperatuur is alreeds in Kelvin. Al die ander waardes is in dieselfde

eenhede.

Stap 3: Kies die gasvergelyking wat jou in staat sal stel om die onbekende veranderlike

te bereken

Aangesien die volume, druk en temperatuur verander, moet ons die algemene gasvergelyking

gebruik.

p1V1

T1

= p2V2

T2

Stap 4: Vervang die gegewe waardes in die vergelyking en bereken die onbekende

veranderlike

Die temperatuur sal in 286,7 K wees.

(5)(4) (5,2)(3,7)

298 T2

0,067 ...= 19,24

T2

(0,067 ...)T2 = 19,24

T2 = 286,7 K

280 7.2. Ideale gaswette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!