03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

drukwaardes by konstante volume.

Druk (atm) Temperatuur ( ◦ C) Temperatuur (K)

1,0 20

1,2 78,6

1,4 137,2

1,6 195,8

1,8 254,4

2,0 313

a) Herlei al die temperatuur-data na Kelvin.

b) Die grafiek toon die verwantskap tussen temperatuur en druk.

c) Beskryf jou waarneming hierbo.

2. ’n Silinder wat metaangas bevat by ’n temperatuur van 15 ◦ C oefen ’n druk van

7 atm uit. As die temperatuur in die silinder toeneem tot 25 ◦ C, wat sal die druk

wat die gas nou uitoefen wees?

3. ’n Silinder propaangas by ’n temperatuur van 20 ◦ C oefen ’n druk van 8 atm uit.

As die silinder in sonlig geplaas word, styg die temperatuur tot 25 ◦ C. Wat sal

die druk van die gas binne die silinder wees by hierdie temperatuur?

4. ’n Haarsproeikannetjie kan gas by ’n hoë druk bevat. Op die kannetjie is die

volgende gedruk: “Moenie naby ’n vlam bring nie. Moenie in ’n vuur gooi nie.

Hou weg van hitte.” Gebruik jou kennis van die druk en temperatuur van gasse

om te verduidelik waarom dit gevaarlik is om nie aan die waarskuwing gehoor

te gee nie.

5. ’n Silinder asetileen gas is by ’n temperatuur van 291 K. Die druk in die silinder

is 5 atm. Hierdie silinder kan ’n druk van 8 atm weerstaan voordat dit ontplof.

Wat is die maksimum temperatuur waarby die silinder veilig gestoor kan word?

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 2766 2. 2767 3. 2768 4. 2769 5. 276B

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Die algemene gasvergelyking ESE4Z

Al die gaswette wat tot dusver beskryf is, berus op die feit dat die hoeveelheid gas en

een ander veranderlike (temperatuur, druk of volume) konstant bly. Aangesien dit in

die meeste gevalle onwaarskynlik is, is dit handig om die verwantskappe in een vergelyking

saam te vat. Ons gebruik Boyle se wet en die druk-temperatuur verwantskap

om die algemene gasvergelyking af te lei.

Boyle se wet: p ∝ 1

V

(T = konstant)

Met ander woorde, druk is omgekeerd eweredig aan volume mits die temperatuur

konstant bly.

276 7.2. Ideale gaswette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!