03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die temperatuur is reeds in Kelvin. Ons hoef nie die druk te herlei na pascal toe nie.

Stap 3: Kies die gasvergelyking wat jou in staat sal stel om die onbekende veranderlike

te bereken

Die volume is konstant terwyl die druk en temperatuur verander. Die hoeveelheid gas

bly ook konstant, dus kan ons die druk-temperatuur verwantskap gebruik:

p1

T1

= p2

T2

Stap 4: Vervang die gegewe waardes in die vergelyking en bereken die onbekende

veranderlike

Die temperatuur sal in 521,5 K wees.

Stap 5: Kontroleer jou antwoord

0,4 0,7

298 T2

0,0013 ...= 0,7

T2

(0,0013 ...)T2 = 0,7

T2 = 521,5 K

Die druk-temperatuur verwantskap stel dit dat die druk direk eweredig is aan die temperatuur.

In hierdie voorbeeld neem die druk toe, dus moet die temperatuur ook

toeneem. Ons antwoord lewer ’n hoër finale temperatuur as die oorspronklike temperatuur,

dus is dit korrek.

Uitgewerkte voorbeeld 6: Druk-temperatuur verwantskap

VRAAG

’n Gegewe volume koolstofmonoksied (CO) gas het ’n temperatuur van 32 ◦ C by ’n

druk van 680 Pa. As die temperatuur afneem tot 15 ◦ C, wat sal die druk dan wees?

OPLOSSING

Stap 1: Skryf al die inligting wat jy in verband met die gas het neer

274 7.2. Ideale gaswette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!