03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Druk

0

Temperatuur (K)

Figuur 7.7: Die verwantskap tussen temperatuur en druk van ’n gas

Op dieselfde manier wat ons met die ander gaswette te werk gegaan het, kan ons die

verwantskap tussen temperatuur en druk in simbole soos volg voorstel:

T ∝ p,

dus:

p = kT

Deur herrangskikking kry ons:

p

T

en dus, mits die hoeveelheid van die gas dieselfde bly (by konstante volume) volg:

p1

T1

= k

= p2

T2

Uitgewerkte voorbeeld 5: Druk-temperatuur verwantskap

VRAAG

By ’n temperatuur van 298 K het ’n sekere hoeveelheid suurstof (O2) gas ’n druk van

0,4 atm. Wat sal die temperatuur van die gas wees as die druk toeneem tot 0,7 atm?

OPLOSSING

Stap 1: Skryf al die inligting wat jy in verband met die gas het neer

T1 = 298 K

T2 =?

p1 = 0,4 atm

p2 = 0,7 atm

Stap 2: Herlei die gegewe waardes na SI-eenhede indien nodig

Hoofstuk 7. Ideale gasse

273

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!