03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die druk bly konstant terwyl die volume en temperatuur verander. Die hoeveelheid

gas bly ook konstant, dus kan ons Charles se wet gebruik:

V1

T1

= V2

T2

Stap 4: Vervang die gegewe waardes in die vergelyking en bereken die onbekende

veranderlike

6 5,5

298 T2

0,0201 ...= 5,5

T2

(0,0201 ...)T2 = 5,5

T2 = 273,2 K

Die gas sal by ’n temperatuur van 273,2 K wees.

Stap 5: Kontroleer jou antwoord

Volgens Charles se wet is temperatuur direk eweredig aan die volume. In hierdie

voorbeeld neem die volume af, dus moet die temperatuur ook afneem. Ons antwoord

gee ’n laer finale temperatuur as die oorspronklike temperatuur, dus is dit korrek.

Uitgewerkte voorbeeld 4: Charles se wet

VRAAG

Ammoniumchloried en kalsiumhidroksied word toegelaat om te reageer. Die ammoniak

wat tydens die reaksie vrygestel word word in ’n gasspuit opgevang (’n spuit wat

baie min wrywing ervaar sodat die suier vryelik kan beweeg). Die gas word toegelaat

om tot by kamer temperatuur van 20 ◦ C te kom. Die volume van die ammoniak is

122 mL. Dit word nou in ’n waterbad gesit by ’n temperatuur van 32 ◦ C. Wat sal

die volume wees as die spuit in die bad gelos word vir 1 hour (aanvaar dat die suier

vryelik beweeg)? (Deur die spuit so lank in die bad te los, kan ons seker wees dat die

hoeveelheid gas by die hoër temperatuur is.)

OPLOSSING

Stap 1: Skryf al die inligting wat jy in verband met die gas het neer

270 7.2. Ideale gaswette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!