03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Volume

0

Temperatuur (K)

Figuur 7.6: Die volume van ’n gas is direk eweredig aan die temperatuur, mits die druk van

die gas konstant bly.

Sien video: 275Z op www.everythingscience.co.za

Kan jy Charles se wet verduidelik in terme van die kinetiese teorie van gasse? As

die temperatuur van ’n gas toeneem, neem die gemiddelde spoed van die molekules

toe. Hulle bots meer dikwels en met groter impak teen die wande van die houer.

Hierdie botsings druk die wande van die houer terug wat veroorsaak dat die gas nou

’n groter volume beslaan as in die begin. Ons het dit in die eerste demonstrasie gesien.

Aangesien die glashouer nie kon uitsit nie, het die gas die ballon uitgestoot.

Uitgewerkte voorbeeld 3: Charles se wet

VRAAG

By ’n temperatuur van 298 K beslaan ’n sekere hoeveelheid van CO2 gas ’n volume

van 6 L. As die volume van die gas afneem na 5,5 L, by watter temperatuur sal dit nou

wees? Aanvaar dat die druk konstant bly.

OPLOSSING

Stap 1: Skryf al die inligting wat jy in verband met die gas het neer

V1 =6L

V2 = 5,5 L

T1 = 298 K

T2 =?

Stap 2: Herlei die gegewe waardes na SI eenhede indien nodig.

Aangesien die temperatuur se data in Kelvin is, is geen herleiding nodig nie.

Stap 3: Kies die gasvergelyking wat jou in staat sal stel om die onbekende veranderlike

te bereken

Hoofstuk 7. Ideale gasse

269

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!