03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

dat die temperatuur en volume van die ingeslote gas direk eweredig is.

DEFINISIE: Charles se wet

Die volume van ‘n ingeslote gasmonster is direk eweredig aan sy Kelvin temperatuur

mits die druk van die gas konstant gehou word.

Informele eksperiment: Charles se wet

Doel:

Om Charles se wet te demonstreer.

Apparaat:

glasbottel (bv. leë glas Coke bottel), ballon, beker of kastrol, water, warmplaat

Metode:

1. Plaas die ballon oor die opening van die leë bottel.

2. Vul die beker of kastrol met water en plaas dit op die warmplaat.

3. Laat staan die bottel in die beker/kastrol en skakel die plaat aan.

4. Neem waar wat gebeur met die ballon.

Resultate:

Jy behoort waar te neem dat die ballon begin uitsit. Soos die lug in die bottel verhit

word, sal die druk toeneem wat veroorsaak dat die volume ook moet toeneem. Aangesien

die volume van die bottel nie kan toeneem nie beweeg die lug in die ballon in

en veroorsaak dit dat die ballon uitsit.

Gevolgtrekking:

Die temperatuur en volume van die gas is direk eweredig aan mekaar. Wanneer die

een toeneem sal die ander een ook toeneem.

Jy kan dit ook sien as jy die bottel in die yskas plaas. Die ballon sal krimp na die bottel

vir ‘n kort rukkie in die yskas was.

Wiskundig kan die verband tussen die temperatuur en druk soos volg voorgestel word:

V ∝ T

In ander woorde, die volume is direk eweredig aan die temperatuur.

Of, vervang die eweredigheidsteken met die eweredigheidskonstante (k):

V = kT

Hoofstuk 7. Ideale gasse

267

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!