03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Uitgewerkte voorbeeld 2: Teken vektore met die kop-na-stert metode

VRAAG

Teken die resultant van die volgende kragvektore deur die kop-na-stert metode te gebruik:

• F1 =2N in die positiewe y-rigting

• F2 = 1,5 N in die positiewe x-rigting

• F3 = 1,3 N in die negatiewe y-rigting

• F4 =1N in die negatiewe x-rigting

OPLOSSING

Stap 1: Teken die Cartesiese vlak en

die eerste vektor

Teken eers die Cartesiese vlak en krag,

F1, wat uit die oorsprong kom:

2

1

0

y

F1

0 1 2

Stap 3: Teken die derde vektor

Deur te begin by die kop van die

tweede vektor teken ons die stert van

die derde vektor:

y

2

1

0

F1

F2

F3

0 1 2

Stap 5: Teken die resultante vektor

x

x

Stap 2: Teken die tweede vektor

Deur te begin by die kop van die eerste

vektor teken ons die stert van die

tweede vektor:

y

2

1

F1

F2

0

x

0 1 2

Stap 4: Teken die vierde vektor

Deur by die kop van die derde vektor

te begin teken ons die stert van die

vierde vektor:

y

2

1

0

F2

F1

F4

F3

0 1 2

Deur by die oorsprong te begin, teken die resultante vektor tot die kop van die vierde

vektor:

Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies

x

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!