03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3. Die lug binne ‘n spuit beslaan ‘n volume van 10 cm 3 en oefen ‘n druk van

100 kPa uit. Indien die punt van die spuit geseël word en die suier ingedruk

word, neem die druk toe tot 120 kPa. Wat is die volume van die ingeslote gas in

die spuit nou?

4. Gedurende ‘n ondersoek om die verband tussen die druk en volume van ‘n

ingeslote gas by konstante temperatuur te vind, is die volgende resulate verkry:

Volume (dm 3 ) 12 16 20 24 28 32 36 40

Druk (kPa) 400 300 240 200 171 150 133 120

a) Teken ‘n grafiek van druk (p) teenoor volume (V). Volume word op die x-as

en druk op die y-as geplaas. Verduidelik die verwantskap wat jy sien.

b) Teken ‘n grafiek van p teenoor 1

. Beskryf die verwantskap wat jy in die

V

grafiek sien.

c) Ondersteun jou bevindinge die wet van Boyle? Verduidelik jou antwoord.

5. Masoabi en Justine eksperimenteer met Boyle se wet. Beide gebruik dieselfde

hoeveelheid gas. Die data wat hulle gebruik is in die onderstaande tabel:

Masoabi Justine

Aanvanklik Finaal Aanvanklik Finaal

Temperatuur (K) 325 350 325 325

Volume (dm 3 ) 1 3 1 3

Druk (Pa) 650 233 650 217

Masoabi en Justine stry oor wie reg is.

a) Bereken die finale druk wat verwag sal word deur die aanvanklike druk en

volume asook die finale volume te gebruik.

b) Wie het Boyle se wet reg gevolg en waarom?

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 275T 2. 275V 3. 275W 4. 275X 5. 275Y

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Charles se wet: Volume en temperatuur van ‘n ingeslote gas ESE4X

Die wet van Charles beskryf die verband tussen die volume en die temperatuur van

‘n gas. Die wet is die eerste keer deur Joseph Louis Gay-Lussac in 1802, gepupliseer.

Hy het egter ongepubliseerde navorsing van Jacques Charles, van die jaar 1787,

aangehaal. Die wet stel dit dat die volume van ‘n gegewe massa van ‘n ideale gas sal

toeneem of afneem met dieselfde faktor as die toename of afname van die temperatuur

(in Kelvin) van die gas by konstante druk. Nog ‘n manier om die wet te stel is om te sê

266 7.2. Ideale gaswette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!