03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OPLOSSING

Stap 1: Skryf al die inligting wat jy in verband met die gas het neer

V1 = 2,5 L

V2 = 2,8 L

p1 = 695 Pa

p2 =?

Stap 2: Kies ‘n toepaslike gaswet om die onbekende veranderlike te bereken.

Die gasmonster is by ‘n konstante temperatuur en daarom kan ons Boyle se wet gebruik:

p2V2 = p1V1

Stap 3: Vervang die bekende waardes in die vergelyking (maak seker dat die eenheid

vir elke veranderlike dieselfde is) en bereken die onbekende waarde.

(2,8)p2 = (695)(2,5)

(2,8)p2 = 1737,5

p2 = 620,5 kPa

Die druk van die gas by ‘n volume van 2,8 L is 620,5 kPa

Stap 4: Kontroleer jou antwoord

Boyle se wet stel dit dat die druk omgekeerd eweredig is aan die volume. Aangesien

die volume toegeneem het moet die druk afneem. Ons waarde vir die druk is laer as

die oorspronklike druk en daarom kan ons antwoord moontlik wees.

Oefening 7 – 2: Boyle se wet

1. ‘n Onbekende gas het ‘n aanvanklike druk van 150 kPa en ‘n volume van 1 L

terwyl die temperatuur konstant gehou word. Die volume neem toe tot 1,5 L.

Bereken die druk by hierdie volume.

2. ‘n Fietspomp bevat 250 cm 3 lug by ‘n druk van 90 kPa. Indien die lug saamgepers

word verlaag die volume tot 200 cm 3 . Wat is die druk van die lug in die pomp

by die nuwe volume?

Hoofstuk 7. Ideale gasse

265

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!