03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wanneer jy die waarde van k bepaal vir enige paar druklesings uit die bostaande

eksperiment en daarna die k vir enige ander paar druklesings bepaal sal jy vind dat

die antwoord dieselfde is.

As jy byvoorbeeld

p1 =1atm

p2 =2atm

V1 =4cm 3

V2 =2cm 3

het en die eerste druk en volume lesing gebruik gee dit

k = p1V1

k = (1 atm)(4 cm 3 )

=4atm·cm 3

terwyl die gebruik van die tweede volume en druk lesing gee:

k = p2V2

= (2 atm)(2 cm 3 )

=4atm·cm 3

Onthou dat die wet van Boyle twee toestande benodig. Die eerste is dat die aantal

van die gas konstant moet bly. Indien jy lug vrylaat uit die houer waarin dit toegemaak

is, sal die druk afneem saam met die volume en die omgekeerde eweredigheid sal

nie meer bestaan nie. Tweedens moet die temperatuur konstant bly. Afkoeling of

verhitting van materie laat dit gewoonlik uitsit of inkrimp of laat die druk toeneem

of afneem. In die eksperiment sal die gas uitsit wanneer ons dit verhit en meer krag

benodig word om die suier in posisie te hou. Weereens sal die verhouding wat bestaan

nie meer geld nie.

Sien simulasie: 275S op www.everythingscience.co.za

Voor ons na ‘n paar berekeninge met die wet van Boyle kyk, moet ons onself eers

bekend maak met verskillende eenhede vir druk en volume. Die volume eenhede

behoort reeds aan jou bekend te wees vanuit die vorige grade en sal normaalweg die

volgende wees: cm 3 , dm 3 ,m 3 of L. Die SI-eenheid vir volume is m 3 .

Druk word gemeet in verskillede eenhede. Ons kan druk meet in milimeter kwik

(mm Hg), pascal (Pa) of atmosfere (atm). Die SI-eenheid vir druk is Pa. Gebruik tabel

7.1 vir die omskakeling tussen eenhede.

Uitgewerkte voorbeeld 1: Boyle se wet

VRAAG

‘n Monster helium beslaan ‘n volume van 160 cm 3 by 100 kPa en 25 ◦ C. Watter

volume sal dit beslaan indien die druk verander word na 80 kPa terwyl die temperatuur

onveranderd gelaat word?

Hoofstuk 7. Ideale gasse

FEIT

Het jy geweet dat die

meganismes betrokke in

asemhaal ook met die

wet van Boyle te doen

het? Net onder die longe

is daar ‘n spier wat

bekend staan as die

diafragma. Wanneer

iemand inasem, beweeg

die diafragma afwaarts en

word dit platter sodat die

volume van die longe kan

toeneem. Wanneer die

long se volume toeneem,

sal die druk in die longe

afneem (die wet van

Boyle). Aangesien lug

altyd van ‘n hoë druk na

‘n lae druk beweeg, sal

lug nou van buite af in

die long ingeforseer word

omdat die lugdruk buite

die liggaam hoër is as die

lugdruk in die longe. Die

omgekeerde vind plaas

wanneer iemand uitasem.

Die diafragma beweeg

dan opwaarts en

veroorsaak dat die

longvolume afneem. Die

druk in die longe sal

toeneem, en die lug wat

binne-in die longe is sal

uitgeforseer word na die

laer druk buite die

liggaam.

263

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!