03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Druk

1/Volume

Figuur 7.4: Die grafiek van druk teenoor die inverse van die volume lewer ‘n reguitlyn. Dit

toon aan dat die druk en die volume omgekeerd eweredig is aan mekaar.

Ons het sopas gesien dat die druk van ‘n gas omgekeerd eweredig is aan die volume

van die gas mits die temperatuur konstant bly. Ons kan die verwantskap simbolies

skryf as

p ∝ 1

V

waar ∝ eweredig beteken en ons 1

V skryf om die omgekeerde eweredigheid aan te

toon.

Hierdie vergelyking kan ook soos volg geskryf word:

p = k

V

waar k ‘n eweredigheidskonstante (die konstante waarde van die verhouding van twee

eweredige hoeveelhede x en y) is. Indien ons die vergelyking herrangskik kan ons sê

dat:

pV = k

DIe vergelyking beteken dat die produk van die druk en die volume van ‘n vaste hoeveelheid

gas altyd dieselfde waarde (k) sal gee by konstante temperatuur. As voorbeeld,

p1V1 = k

p2V2 = k

waar die onderskrifte 1 en 2 verwys na twee pare druk en volume lesings vir dieselfde

gas by dieselfde temperatuur.

Hieruit kan ons sê dat:

Ons kan ook veralgemeen en sê dat

p1V1 = p2V2

p1V1 = p2V2

= p3V3

= pnVn

Ons kan in ander woorde enige twee pare lesings gebruik en dit hoef nie die eerste en

die tweede lesing te wees nie, maar dit kan die eerste en derde of die tweede en die

vyfde lesing wees.

262 7.2. Ideale gaswette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!