03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wanneer ons ‘n ideale gas definieer, sê ons dat ‘n ideale gas bestaan uit identiese

deeltjies sonder volume en waar daar geen intermolekulêre kragte tussen die deeltjies

bestaan nie. Ons moet hierdie stellings van nader bestudeer, aangesien hulle die

gedrag van gasse by hoë druk en lae temperatuur sal bepaal.

1. Molekule beslaan volume

Wanneer die druk baie hoog is en

die molekule saamgepers word,

sal die volume van die molekule

saak maak. Dit beteken dat die totale

volume beskikbaar vir die gasmolekule

om rond te beweeg minder

word en die frekwensie van

die botsings toeneem. Dit veroorsaak

dat die druk van die gas verhoog

anders as verwag sou word

van ‘n ideale gas (Figure 7.1).

2. Aantrekkingskragte bestaan tussen molekule

By lae temperature, waar die snelheid van

die deeltjie afneem en die deeltjies nader

aan mekaar beweeg, word die intermolekulêre

kragte duideliker. Soos die aantrekkingskrag

tussen die deeltjies toeneem, verminder

die beweging van die deeltjies en

vind daar minder botsings tussen die deeltjies

plaas. Die druk van die gas by lae temperature

is daarom ook laer as wat ons sou

verwag van ‘n ideale gas (Figuur 7.2). Indien

die temperatuur laag genoeg is of die

druk hoog genoeg is, sal ‘n ware gas vervloei.

Oefening 7 – 1:

Volume

ideale gas

werklike gas

Druk

Figuur 7.1:

Gasse wyk af van die gedrag

van ideale gasse by

hoë druk.

Druk

ideale gas

werklike gas

Temperatuur

Figuur 7.2:

Gasse wyk af van

die gedrag van ideale

gasse by lae temperature.

1. Som die verskille tussen ware en ideale gasse op in die volgende tabel.

Eienskap Ideale gas Werklike gas

Deeltjiegrootte

Aantrekkingskragte

Snelheid van molekule

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 275R

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

258 7.1. Beweging van deeltjies

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!