03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• F1 = 2,4 N in die positiewe y-rigting

• F2 = 0,7 N in die negatiewe y-rigting

• F3 = 2,8 N in die negatiewe x-rigting

• F4 = 3,3 N in die positiewe y-rigting

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 26Q9 2. 26QB 3. 26QC 4. 26QD 5. 26QF

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Grootte van die resultant van vektore teen regte hoeke ESE8

Ons pas dieselfde beginsel op vektore toe wat ’n regte hoek met mekaar vorm, of

loodreg op mekaar is.

Teken met die kop-na-stert metode

Die stert van die een vektor word geplaas by die kop van die ander, maar in twee

dimensies is die vektore nie noodwendig ko-lineêr nie. Die benadering is om al die

vektore te teken, een op ’n slag. Vir die eerste vektor, begin by die oorsprong van die

Cartesiese vlak, en teken die tweede vektor vanaf die kop van die eerste vektor. Die

derde vektor behoort geteken te word vanaf die kop van die tweede, en so aan. Elke

vektor word geteken vanaf die kop van die voorafgaande vektor. Die volgorde maak

nie saak nie, omdat die resultant dieselfde sal wees al verskil die volgorde.

Kom ons pas hierdie metode toe op

twee vektore:

• F1 = 2 N in die positiewe yrigting

• F2 = 1,5 N in die positiewe xrigting

Eerstens teken ons die Cartesiese vlak

met die eerste vektor vanuit die oorsprong:

2

1

0

y

F1

0 1 2

Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies

x

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!