03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

A B

Die meetbare effek van die konstruktiewe- of destruktiewe interferensie by ‘n versperring

hang van die tipe golwe waarmee ons werk af. Indien ons met klankgolwe doenig

is sal dit byvoorbeeld baie raserig wees by die punte langs die versperring waar konstruktiewe

interferensie plaasvind en stil waar destruktiewe interferensie gebeur.

NOTA:

Die patroon van konstruktiewe en dan destruktiewe interferensie wat ‘n end vanaf ‘n

enkele spleet gemeet word, kom voor vanweë twee eienskappe van golwe, buiging en

steuring. Soms word hierdie patroon ‘n steurpatroon (of interferensiepatroon) genoem

en soms ‘n diffraksiepatroon of buigpatroon. Beide benoemings is korrek en beide

eienskappe word benodig vir die patroon om waarneembaar te wees. Ter wille van

konsekwentheid sal ons dit ‘n diffraksiepatroon in die res van die boek noem.

Die sterkte van die diffraksiepatroon vir ‘n enkele, nou spleet lyk só:

A B

Die prent hierbo wys hoe die golffronte inmeng om die diffraksiepatroon te vorm. Die

kruine stem ooreen met die plekke waar die golwe opbouend bymekaartel en die trôe

is waar afbrekende steuring gebeur. Wanneer jy na die prentjie kyk sal jy sien dat,

wanneer die golflengte (die afstand tussen twee opeenvolgende kruine/trôe) verskil,

die patroon ook sal verskil. Byvoorbeeld, indien die golflengte halveer word, sal die

skets só lyk:

244 6.5. Diffraksie deur ’n enkelspleet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!