03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6 Twee- en driedimensionele golffronte

6.1 Inleiding ESE4D

Jy het al vantevore oor die basiese eienskappe van golwe geleer, meer spesifiek oor

weerkaatsing en breking. In hierdie hoofstuk sal jy leer oor die verskynsels wat spruit

uit golwe in twee en drie dimensies, naamlik buiging of diffraksie. Ons sal ook voortbou

op diffraksie, waarvan jy al voorheen geleer het, maar nou net in meer as een

dimensie.

6.2 Golffronte ESE4F

Ondersoek: Golffronte

Die diagram hieronder wys drie identiese golwe wat deur drie puntbronne uitgestuur

word. ‘n Puntbron is iets wat golwe opwek en is só klein dat ons dit as ‘n enkele

punt beskou. Dit is nie groot genoeg om golwe te beïnvloed nie. Alle punte wat met

dieselfde letter gemerk is, is in fase. Verbind die punte met dieselfde letter.

A A

A

B B

B

C C

C

D D D

E E

E

F F

F

G G G

H H H

Watter tipe lyne kry jy, reguit of gebuig? Hoe vergelyk dit met die lyn wat die bronne

verbind?

Beskou nou drie puntbronne van golwe. Indien elke bron golwe isotropies uitstuur,

maw dieselfde in alle rigtings, kry ons die situasie wat in Figuur 6.1 getoon word.

238 6.1. Inleiding

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!