03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ons het nou al die kragvektore wat toegepas word op die speler ingeteken. Die resulterende

vektor is die pyl wat begin by die stert van die eerste vektor en eindig by die

kop van die vektor wat laaste geteken was.

1

0

yFR

= 150 N

F1 = 600 N

F4 = 650 N

F2 = 900 N

F3 = 1000 N

0 1 2 3 4 5 6 7 8 x

Die resulterende vektor meet 0,75 cm wat volgens ons skaal ekwivalent is aan 150 N

en na links wys (of die negatiewe rigting of die rigting waarin die opponente druk).

Oefening 1 – 2:

1. Vind die resultant in die x-rigting, Rx, en y-rigting, Ry, vir die volgende kragte:

• F1 = 1,5 N in die positiewe x-rigting

• F2 = 1,5 N in die positiewe x-rigting

• F3 =2N in die negatiewe x-rigting

2. Vind die resultant in die x-rigting, Rx, en y-rigting, Ry, vir die volgende kragte:

• F1 = 2,3 N in die positiewe x-rigting

• F2 =1N in die negatiewe x-rigting

• F3 =2N in die positiewe y-rigting

• F4 =3N in die negatiewe y-rigting

3. Vind die resultant in die x-rigting, Rx, en y-rigting, Ry, vir die volgende kragte:

• F1 =3N in die positiewe x-rigting

• F2 =1N in die positiewe x-rigting

• F3 =2N in die negatiewe x-rigting

• F4 =3N in die positiewe y-rigting

4. Vind die resultant in die x-rigting, Rx, en y-rigting, Ry vir die volgende kragte:

• F1 =2N in die positiewe y-rigting

• F2 = 1,5 N in die negatiewe y-rigting

• F3 = 2,5 N in die negatiewe x-rigting

• F4 =3N in die positiewe y-rigting

5. Vind ’n krag in die x rigting, Fx, en y rigting, Fy wat jy by die volgende kragte

kan tel om die resultant in die x rigting, Rx, en y, Ry, nul te maak:

12 1.2. Resultante van loodregte vektore

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!