03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5. Lig beweeg vanaf glas (n = 1,5) na asetoon (n = 1,36). Die invalshoek is 25 ◦ .

a) Beskryf die pad van die ligstraal soos dit deur asetoon beweeg.

b) Bereken die brekingshoek.

c) Wat gebeur met die spoed van lig soos dit van glas na asetoon beweeg?

d) Wat gebeur met die golflengte van lig soos dit van glas na asetoon beweeg?

6. Lig tref die skeidingsvlak tussen diamant en ’n onbekende medium met ’n invalshoek

van 32 ◦ . Die gemete brekingshoek is 46 ◦ . Bereken die brekingsindeks van

die medium en identifiseer die medium.

7. Verduidelik wat totale interne weerkaatsing is en hoe dit in geneeskunde en

telekommunikasie gebruik word. Waarom is hierdie tegnologie baie beter om te

gebruik?

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1a. 274M 1b. 274N 1c. 274P 2a. 274Q 2b. 274R 2c. 274S

3a. 274T 3b. 274V 3c. 274W 3d. 274X 3e. 274Y 3f. 274Z

4. 2752 5. 2753 6. 2754 7. 2755

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Hoofstuk 5. Geometriese Optika

235

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!