03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6. Soos lig vanaf diamant na water beweeg tref dit die skeidingsvlak met ’n invalshoek

van 86 ◦ . Die prent dui die situasie aan. Bereken die grenshoek om te

bepaal of die lig totaal intern gaan weerkaats om binne die diamant te bly.

86 ◦

water

diamond

7. Watter een van die volgende oppervlaktes het die grootste grenshoek?

a) ’n glas-na-water skeidingsvlak

b) ’n diamant-na-water skeidingsvlak

c) ’n diamant-na-glas skeidingsvlak

8. As ’n optiese vesel kabel van glas gemaak is, bepaal die grenshoek van die ligstraal

sodat dit binne die optiese vesel bly.

9. ’n Glasblad word binne ’n glastenk met water daarin geplaas. Indien die brekingsindeks

van water 1,33 is en dié van glas is 1,5, bepaal die grenshoek.

10. ’n Diamantring word binne ’n glashouer vol gliserien geplaas. Bepaal die brekingsindeks

van diamant indien dit bevestig word dat die grenshoek 37,4 ◦ is en

die brekingsindeks van gliserien 1,47 is.

11. Veselglas bestaan uit ’n kern en ’n omhulsel met brekingsindekse 1,9 en 1,5

onderskeidelik. Bereken die grootste hoek wat ’n ligpuls met die oppervlak van

die kern kan maak. LET WEL: Die vraag vra nie om die invalshoek te bepaal nie,

maar die hoek wat deur straal met die oppervlak van die kern gemaak word. Dit

sal gelyk wees aan 90 ◦ − invalshoek.

n =1, 5

θ n =1, 9

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 2746 2. 2747 3. 2748 4. 2749 5. 274B 6. 274C

7. 274D 8. 274F 9. 274G 10. 274H 11. 274J

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

232 5.7. Grenshoeke en totale interne weerkaatsing

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!