03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1

y

F1 = 600 N

0

0 1 2 3 4 5 6 7 8 x

Stap 3: Teken die volgende vektor deur te begin by die pylkop van die vorige vektor

Die volgende vektor is →

F2 = 900 N in dieselfde rigting as →

F1. Deur gebruik te maak

van die skaal, moet die lengte van die pyl 4,5 cm na regs wees.

1

0

y

F1 = 600 N

F2 = 900 N

0 1 2 3 4 5 6 7 8 x

Stap 4: Teken die volgende vektor deur te begin by die pylkop van die vorige vektor

Die volgende vektor is →

F3 = 1000 N in die teenoorgestelde rigting. Deur gebruik te

maak van die skaal, moet die lengte van die pyl 5 cm lank wees en na links wys.

Let op: Ons werk in een dimensie, so ons teken hierdie vektor onder die eerste twee,

maar in die teenoorgestelde rigting. Dit kan verwarrend raak, so ons sal dit langs die

oorspronklike lyn ook teken om te wys hoe dit lyk.

1

0

y

F1 = 600 N

F2 = 900 N

F3 = 1000 N

0 1 2 3 4 5 6 7 8 x

Stap 5: Teken die volgende vektor deur te begin by die pylkop van die vorige vektor

Die vierde vektor is →

F4 = 650 N in die teenoorgestelde rigting. Deur gebruik te maak

van die skaal, moet die lengte van die pyl 3,25 cm na links wees.

1

0

y

F1 = 600 N

F4 = 650 N

F2 = 900 N

F3 = 1000 N

0 1 2 3 4 5 6 7 8 x

Stap 6: Teken die resultant, meet die lengte en vind die rigting

Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!