everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

Invalshoek Brekingshoek 0,0 ◦ 0,00 ◦ 5,0 ◦ 3,76 ◦ 10,0 ◦ 7,50 ◦ 15,0 ◦ 11,2 ◦ 20,0 ◦ 14,9 ◦ 25,0 ◦ 18,5 ◦ 30,0 ◦ 22,1 ◦ 35,0 ◦ 25,5 ◦ 40,0 ◦ 28,9 ◦ 45,0 ◦ 32,1 ◦ 50,0 ◦ 35,2 ◦ 55,0 ◦ 38,0 ◦ 60,0 ◦ 40,6 ◦ 65,0 ◦ 43,0 ◦ 70,0 ◦ ? 75,0 ◦ ? 80,0 ◦ ? 85,0 ◦ ? a) Skryf die doel van die ondersoek neer. b) Maak ’n lys van die apparate wat hulle gebruik het. c) Identifiseer die onbekende vloeistof. 12. Voorspel wat die brekingshoek sal wees vir 70 ◦ , 75 ◦ , 80 ◦ en 85 ◦ . Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1. 273Q 2. 273R 3. 273S 4. 273T 5. 273V 6. 273W 7. 273X 8. 273Y 9. 273Z 10. 2742 11. 2743 12. 2744 www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za 5.7 Grenshoeke en totale interne weerkaatsing ESE49 Totale interne weerkaatsing ESE4B Sien video: 2745 op www.everythingscience.co.za Jy mag dalk agtergekom het tydens die eksperimentering met straalkissie en glasblokke in die vorige gedeelte dat soms, wanneer jy die invalshoek van die lig verander, dit terugreflekteer na die binnekant van die blok. Hoofstuk 5. Geometriese Optika 225

Wanneer die hele invalstraal wat deur die opties digter medium beweeg teruggekaats word by die skeidingsvlak tussen die opties digter medium, in plaas daarvan om deur die medium te beweeg en gebreek te word, vind totale interne weerkaatsing plaas. Soos ons die invalshoek vergroot, bereik ons ’n punt waar die brekingshoek 90 ◦ is en die gebreekte ligstraal langs die grens tussen die twee media beweeg. Die invalshoek word dan die grenshoek genoem. DEFINISIE: Grenshoek Die grenshoek is die invalshoek waar die brekingshoek 90 ◦ is. Die lig moet beweeg van ’n opties digte medium na ’n opties minder digte medium. Minder dig medium Digter medium θc Figuur 5.15: Wanneer die invalshoek gelyk is aan die grenshoek, dan is die brekingshoek 90 ◦ . As die invalshoek groter is as die grenshoek, dan sal die gebreekte straal nie deur die medium beweeg nie, en net binne in die medium weerkaats word. Dit word totale interne weerkaatsing genoem. Die voorwaardes vir totale interne weerkaatsing is: 1. lig beweeg vanaf ’n opties digter medium (hoër brekingsindeks) na ’n opties minder dig medium (laer brekingsindeks). 2. die invalshoek is groter as die grenshoek. Minder dig medium Digter medium >θc Figuur 5.16: Wanneer die invalshoek groter is as die grenshoek, dan word die ligstraal weerkaats by die skeidingsvlak van die twee media en totale interne weerkaatsing kom voor. 226 5.7. Grenshoeke en totale interne weerkaatsing

Invalshoek Brekingshoek

0,0 ◦ 0,00 ◦

5,0 ◦ 3,76 ◦

10,0 ◦ 7,50 ◦

15,0 ◦ 11,2 ◦

20,0 ◦ 14,9 ◦

25,0 ◦ 18,5 ◦

30,0 ◦ 22,1 ◦

35,0 ◦ 25,5 ◦

40,0 ◦ 28,9 ◦

45,0 ◦ 32,1 ◦

50,0 ◦ 35,2 ◦

55,0 ◦ 38,0 ◦

60,0 ◦ 40,6 ◦

65,0 ◦ 43,0 ◦

70,0 ◦ ?

75,0 ◦ ?

80,0 ◦ ?

85,0 ◦ ?

a) Skryf die doel van die ondersoek neer.

b) Maak ’n lys van die apparate wat hulle gebruik het.

c) Identifiseer die onbekende vloeistof.

12. Voorspel wat die brekingshoek sal wees vir 70 ◦ , 75 ◦ , 80 ◦ en 85 ◦ .

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 273Q 2. 273R 3. 273S 4. 273T 5. 273V 6. 273W

7. 273X 8. 273Y 9. 273Z 10. 2742 11. 2743 12. 2744

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

5.7 Grenshoeke en totale interne weerkaatsing ESE49

Totale interne weerkaatsing ESE4B

Sien video: 2745 op www.everythingscience.co.za

Jy mag dalk agtergekom het tydens die eksperimentering met straalkissie en glasblokke

in die vorige gedeelte dat soms, wanneer jy die invalshoek van die lig verander, dit

terugreflekteer na die binnekant van die blok.

Hoofstuk 5. Geometriese Optika

225

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!