03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3. ’n Ligstraal beweeg vanaf silikon na water. As die ligstraal in die water ’n hoek

van 69 ◦ vanaf die normaal na die gebreekte straal maak, wat is die invalshoek in

silikon?

4. Lig beweeg vanaf ’n medium met n = 1,25 na een met n = 1,34, teen ’n hoek

van 27 ◦ vanaf die normaal.

a) Wat gebeur met die spoed van lig? Raak dit meer, minder, of bly dit dieselfde?

b) Wat gebeur met die golflengte van lig? Raak dit meer, minder, of bly dit

dieselfde?

c) Word die lig gebuig na die normaal, weg van die normaal, of word dit nie

gebuig nie?

5. Lig beweeg vanaf ’n medium met n = 1,63 na een met n = 1,42.

a) Wat gebeur met die spoed van lig? Raak dit meer, minder, of bly dit dieselfde?

b) Wat gebeur met die golflengte van lig? Raak dit meer, minder, of bly dit

dieselfde?

c) Word die lig gebuig na die normaal, weg van die normaal, of word dit nie

gebuig nie?

6. Lig val ’n reghoekige prisma binne. Die prisma is omring deur lug. Die invalshoek

is 23 ◦ . Bereken die weerkaatsinghoek en die brekingshoek.

7. Lig word gebreek by die skeidingsvlak tussen lug en ’n onbekende medium. As

die invalshoek 53 ◦ en die brekingshoek 37 ◦ is, bereken die brekingsindeks van

die onbekende tweede medium.

8. Lig word gebreek by die skeidingsvlak tussen ’n medium met ’n brekingsindeks

van 1,5 en ’n tweede medium met ’n brekingsindeks van 2,1. As die invalshoek

45 ◦ is, bereken die brekingshoek.

9. ’n Ligstraal tref die skeidingsvlak tussen lug en diamant. As die invalstraal ’n hoek

van 30 ◦ met die skeidingsvlak maak, bereken die hoek tussen die gebreekte straal

en die skeidingsvlak.

10. Die invals- en brekingshoeke van 5 onbekende media is gemeet en word getoon

in die onderstaande tabel. Gebruik jou kennis van Snell se wet om die

onbekende media A-E te identifiseer. Gebruik Tabel 5.1 om jou te help.

Medium 1 n1 θ1 θ2 n2 Onbekende Medium

Lug 1,0002926 38 27 ? A

Lug 1,0002926 65 38,4 ? B

Vakuum 1 44 16,7 ? C

Lug 1,0002926 15 6,9 ? D

Vakuum 1 20 13,3 ? E

11. Zingi en Tumi het ’n ondersoek gedoen om ’n onbekende vloeistof te identifiseer.

Hulle het ’n ligstraal op die onbekende vloeistof geskyn en die invalshoek

verander en dan die ooreenstemmende brekingshoek se lesing geneem. Hulle

resultate word getoon in die onderstaande tabel:

224 5.6. Snell se wet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!