03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Volgens Snell se wet:

n1 sin θ1 = n2 sin θ2

n2 = n1 sin θ1

n2 =

n2 = 1,6

Stap 3: Identifiseer die onbekende medium

sin θ2

1,333 sin 25◦

sin 20,6 ◦

Volgens Tabel 5.1 het glas (tipies) ’n brekingsindeks tussen 1,5 en 1,9. Die onbekende

medium is glas (tipies) .

Uitgewerkte voorbeeld 3: Die gebruik van Snell se wet

VRAAG

’n Ligstraal met ’n invalshoek van 35 ◦ beweeg vanaf water na lug. Vind die brekingshoek

deur gebruik te maak van Snell se wet en Tabel 5.1. Bespreek die betekenis van

jou antwoord.

OPLOSSING

Stap 1: Bepaal die brekingsindekse van water en lug

Vanaf Tabel 5.1, is 1,333 die brekingsindeks vir water en dié van lug is 1. Ons weet

alreeds die invalshoek, so ons kan nou van Snell se wet gebruik maak.

Stap 2: Vervang die waardes

Volgens Snell se wet:

n1 sin θ1 = n2 sin θ2

1,33 sin 35 ◦ = 1 sin θ2

sin θ2 = 0,763

θ2 = 49,7 ◦ of 130,3 ◦

Omdat 130,3 ◦ groter is as 90 ◦ is die oplossing:

Stap 3: Bespreek jou antwoord

θ2 = 49,7 ◦

Die ligstraal beweeg deur ’n medium met ’n hoë brekingsindeks na een met ’n lae

brekingsindeks. Daarom word die ligstraal weg gebuig vanaf die normaal.

222 5.6. Snell se wet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!