03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

invalstraal

water

lug

normaal

dit is die pad

wat die ligstraal

sou geneem het as

die twee media

dieselfde was

gebreekte

straal

die lig is weggebuig /

weggreek van

die normaal af

Figuur 5.12: Lig beweeg van ’n medium met ’n hoër refraksie-indeks / brekingsindeks na een

met ’n laer refraksie-indeks / brekingsindeks. Lig word weg van die normaal gerefrakteer of

gebreek.

invallende

straal

lug

water

normaal

gebreekte

straal

oorspronklike pad

van lig

die lig buig na

die normaal toe

Figuur 5.13: Lig beweeg van ’n medium met ’n laer refraksie-indeks / brekingsindeks na een

met ’n hoër refraksie-indeks / brekingsindeks. Lig word na die normaal gerefrakteer of gebreek.

Wat gebeur met ’n straal wat langs die loodlyn lê? In hierdie geval is die invalshoek 0 ◦

en

sin θ2 = n1

=0

∴ θ2 =0

sin θ1

n2

Dit dui aan dat indien die ligstraal met ’n hoek van 0 ◦ inval, die refraksiehoek ook 0 ◦

is. Die rigting van die ligstrale bly onveranderd, alhoewel die spoed van lig verander

soos dit in die nuwe medium beweeg. Refraksie vind nog steeds plaas, maar dis nie

so opsigtelik nie.

Kom ons kyk na ’n alledaagse voorbeeld. Verbeel jou jy stoot ’n grassnyer of ’n trollie

oor kort gras. Solank die gras dieselfde lengte orals is, is dit maklik om die grassnyer

of trollie in ’n reguit lyn te stoot. Sodra die wiele aan die een kant van die grassnyer

tussen langer gras beland, sal daardie kant stadiger beweeg omdat dit moeiliker is om

220 5.6. Snell se wet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!