03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

straalkissie

glasblok

A4 papier

3. Jy sal die pad van die inkomende en uitgaande ligstrale op die papier moet

merk. Doen dit deur eers ’n kolletjie op die papier te maak iewers op die pad

van die inkomende straal. Maak nou ’n tweede kolletjie op die papier waar die

inkomende ligstraal die oppervlak van die glasblok tref. Doen dieselfde vir die

uitgaande ligstraal; merk die punt waar dit die glasblok verlaat en enige ander

punt op sy pad.

4. Skakel nou die straalkissie af en verwyder die glasblok van die papier. Gebruik

’n liniaal om die kolletjies van die inkomende ligstraal te verbind. Verbind nou

die kolletjies van die uitgaande ligstraal. Laastens, teken ’n lyn wat die punte

waar die inkomende straal die blok tref en waar die uitgaande straal die blok

verlaat, verbind. Hierdie is die pad van die ligstraal deur die glas.

5. Die doel van hierdie eksperiment is om Snell se wet te bevestig, naamlik

n1 sin θ1 = n2 sin θ2. Ons ken die brekingsindeks van ons twee mediums:

Vir lug, n1 = 1,0

Vir glas, n2 = 1,5

Nou moet ons die twee hoeke, θ1 en θ2 meet. Om dit te doen teken ons die

normaal op die oppervlak waar die ligstraal die blok binnedring. Gebruik die

gradeboog om ’n hoek van 90 ◦ teenoor die oppervlak te meet en teken die normaal.

Teen hierdie stadium behoort die tekening op jou stukkie papier soos volg

te lyk:

θ1

θ2

6. Meet nou θ1 en θ2 met die gradeboog. Vul die gemete waardes in ’n tabel wat

soos volg lyk:

Hoofstuk 5. Geometriese Optika

217

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!