03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

10 geleer het. In die onderstaande figuur herinner ons jou aan die benadering wat

gevolg word om ko-lineêre vektore bymekaar te tel om die resulterende vektor te kry.

4

3

2

1

y

F3

F2

F1

Ry

F4

F5

Rx

F6

1 2 3 4 5 6 7 x

In die bostaande figuur is die blou vektore in die y-rigting en die rooi vektore in die xrigting.

Die twee swart vektore verteenwoordig die resultante van die twee ko-lineêre

vektore grafies.

Ons het die kop-na-stert metode van vektor addisie geïmplementeer vir die vertikale

stel en die horisontale stel vektore.

Uitgewerkte voorbeeld 1: Hersiening van kop-na-stert addisie in een dimensie

VRAAG

Gebruik die grafiese kop-na-stert metode om die resulterende krag wat op ’n rugby

speler inwerk te bereken, as twee spelers van sy span hom vorentoe stoot met kragte

van →

F1 = 600 N en →

F2 = 900 N respektiewelik, en twee spelers van die opposisie span

hom terugwaarts stoot met kragte van →

F3 = 1000 N en →

F4 = 650 N respektiewelik.

OPLOSSING

Stap 1: Kies ’n skaal en ’n verwysingsrigting

Kom ons kies ’n skaal van 100 N: 0,5 cm en in ons diagram kies ons die positiewe

rigting as na regs.

Stap 2: Kies een van die vektore en teken dit as ’n pyl met die korrekte lengte in die

regte rigting

Ons begin nou deur die vektor →

F1 = 600 N te teken, wat in die positiewe rigting wys.

Deur gebruik te maak van ’n skaal van 0,5 cm : 100 N, moet die lengte van die pyl

3 cm na regs wees.

10 1.2. Resultante van loodregte vektore

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!