03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

FEIT

Snell het nooit sy

ontdekking van die Wet

van Breking gepubliseer

nie. Sy werk is eintlik

gepubliseer deur ’n ander

prominente fisikus van

die era, Christiaan

Huygens wat erkenning

aan Snell gegee het.

invallende straal

n1

n2

normaal

Formele eksperiment: Bevestig Snell se wet

Doelwit:

Om Snell se wet te bevestig

Apparaat:

θ1

θ2

gebreekte straal

glasblok, straalkissie, 360 ◦ gradeboog, 5 stukkies van A4 papier, potlood, liniaal

Metode:

Hierdie eksperiment vereis dat jy die volgende stappe 5 keer herhaal (een keer vir elke

stukkie A4 papier).

1. Plaas die glasblok in die middel van die stukkie A4 papier sodat die kante van

die glasblok parallel is aan die kante van die papier. Trek met behulp van die

potlood die omtrek van die glasblok op die papier.

2. Skakel die straalkissie aan en rig die ligstraal na die glasblok sodat dit ’n hoek

met die naaste oppervlak maak soos te sien in die prent. Vir elke stukkie papier,

verander die hoek van die inkomende ligstraal.

216 5.6. Snell se wet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!