03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3. Wanneer jy jou twee diagramme van die reghoekige glasblok en houer gevul

met water met mekaar vergelyk, as jy reg gewerk het, behoort die invalshoek

van lug na glas/water dieselfde te wees. Wat kan jy sê oor die brekingshoek van

glas en water onderskeidelik? Hoe vergelyk dit met wat jy reeds weet oor die

brekingsindekse of optiese digthede van hierdie stowwe?

Sien simulasie: 273F op www.everythingscience.co.za

Oefening 5 – 3: Breking

1. Verduidelik breking in terme van ’n verandering van golfspoed in verskillende

mediums.

2. In die diagram, etiketteer die volgende:

a) invalshoek

b) brekingshoek

c) invalstraal

d) brekingstraal

e) normaal

Medium 1

Medium 2C

D

A

E F

3. Verduidelik wat jy verstaan onder die term brekingshoek?

4. Verduidelik wat word bedoel met die brekingsindeks van ’n medium.

5. In die diagram tref ’n ligstraal die grens van twee mediums.

Medium 1

Medium 2

B

normal

214 5.5. Ligbreking (refraksie)

G

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!