03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons word die brekingsindeks n van gliserien gegee en ons moet die spoed van lig in

gliserien bepaal.

Stap 2: Bepaal hoe om die probleem te benader

Ons kan die definisie van die brekingsindeks gebruik omdat die spoed van lig in ’n

vakuum konstant is en ons weet wat gliserien se brekingsindeks is.

Stap 3: Doen die berekening

n = c

v

Herskryf die vergelyking sodat v opgelos kan word en stel die bekende waardes in:

Oefening 5 – 2: Brekingsindeks

v = c

n

= 3 × 108 m·s −1

1,4729

= 2,04 × 10 8 m·s −1

1. Gebruik die waardes verduidelik in Tabel 5.1 en die definisie van brekingsindeks

om die spoed van lig in water (ys) te bereken.

2. Bereken die brekingsindeks van ’n onbekende stof as die spoed van lig deur die

stof 1,974 × 10 8 m·s −1 is. Rond jou antwoord af na 2 desimale plekke. Gebruik

Tabel 5.1 en identifiseer die onbekende stof.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 273C 2. 273D

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Optiese digtheid ESE46

Optiese digtheid is ’n maatstaf van die brekingsvermoë van ’n medium. Met ander

woorde, hoe hoër die optiese digtheid, hoe meer sal lig breek of stadiger word soos dit

deur die medium beweeg. Optiese digtheid is verwant aan die brekingsindeks in die

sin dat materiale met ’n hoë brekingsindeks ook ’n hoë optiese digtheid sal hê. Lig sal

stadiger beweeg deur ’n medium met ’n hoë brekingsindeks en ’n hoë optiese digtheid

Hoofstuk 5. Geometriese Optika

209

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!