03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

A B C

D

E F G

3. Watter van die punte A - E, in die diagram, stem ooreen met:

a) normaal

b) invalshoek

c) weerkaatsingshoek

d) invalstraal

e) weerkaatste straal

B

E

A

C D

4. Stel die weerkaatsingwet. Teken ’n diagram, merk die geskikte hoeke en skryf ’n

wiskundige uitdrukking vir die weerkaatsingswet.

5. Teken ’n straaldigram om die verhouding tussen die invalshoek en die weerkaatsingshoek

aan te dui.

6. Die diagram toon die invalstraal I. Watter van die ander 5 stale (A, B, C, D, E) is

die beste voorstelling vir die weerkaatse straal van I?

E

D

vlak

I

C

normaal

7. ’n Ligstraal tref ’n oppervlak teen 15 ◦ van die normaal tot die oppervlak. Teken ’n

straaldiagram wat die invalshoek, weerkaatsingshoek en die oppervlaknormaal

aandui. Bereken die invals- en weerkaatsingshoeke en dui hulle op jou diagram

aan.

8. ’n Ligstraal verlaat ’n oppervlak teen 45 ◦ van die normaal tot die oppervlakte.

Teken ’n straaldiagram wat die invalstraal, weerkaatse straal en die oppervlaknormaal

aandui. Bereken die invals- en weerkaatsingshoeke en dui hulle op jou

diagram aan.

9. ’n Ligstraal tref ’n oppervlak teen 25 ◦ van die oppervlak. Teken ’n straaldiagram

wat die invalstraal, weerkaatse straal en die oppervlaknormaal aandui. Bereken

die invals- en weerkaatsingshoeke en dui hulle op jou diagram aan.

10. ’n Ligstraal verlaat ’n oppervlate teen 65 ◦ van die oppervlak. Teken ’n straaldiagram

wat die invalstraal, weerkaatse straal en die oppervlaknormaal aandui.

Bereken die invals- en weerkaatsingshoeke en dui hulle op jou diagram aan.

204 5.3. Eienskappe van lig: hersiening

vlak

H

B

A

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!