03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

invalstraal

60 ◦

60 ◦

weerkaatse straal

Figuur 5.6: Die straaldiagram wys die invalshoek en die weerkaatsingshoek. Die weerkaatsingswet

bepaal dat as ’n ligstraal vanaf ’n oppervlakte weerkaats, die weerkaatsingshoek θr

dieselfde is as die invalshoek θi.

Regtewêreldtoepassings van weerkaatsing

’n Paraboliese weerkaatser is ’n spieël of skottel (bv. ’n satellietskottel) wat ’n paraboliese

vorm het. Motorhoofligte, spreiligte, teleskope en satellietskottels is voorbeelde

van baie nuttige paraboliese weerkaatsers. In die geval van die motorhoofligte of spreiligte

word die uitgaande lig wat deur die gloeilamp uitgegee word weerkaats deur

’n paraboliese spieël agter die gloeilamp sodat dit as ’n gekollimeerde straal uitgaan

(d.w.s. al die weerkaatste strale is parallel). Die omgekeerde situasie is waar vir ’n

teleskoop waar die inkomende lig van ver voorwerpe aankom as parallelle strale en

deur die paraboliese spieël op ’n punt, genoem die fokuspunt, gefokus word. Die oppervlak

van hierdie soort weerkaatser moet baie versigtig gevorm word sodat die strale

by dieselfde fokuspunt aankom.

Teleskoopspieël

fokus

paraboliese spieël

invalstrale

vlak

Motorhoofligte / Spreiligte

gloeilamp

paraboliese spieël

weerstaatse strale

Figuur 5.7: Aan die linkerkant is ’n straaldiagram wat wys hoe ’n teleskoopspieël te werk gaan

om inkomende ligstrale (parallelle strale) vanaf verafgeleë voorwerpe soos ’n ster of sterrestelsel

te versamel en die strale te fokus na ’n punt waar ’n sensor soos ’n kamera die beeld kan

saamstel. Die diagram aan die regterkant wys hoe dieselfde tipe paraboliese weerkaatser kan

veroorsaak dat lig wat vanaf ’n motorhooflig of spreiliggloeilamp kom, gekollimeer word. In

hierdie geval is die weerkaatste strale parallel.

Oefening 5 – 1: Strale en Weerkaatsing

1. Is ligstrale altyd eg? Verduidelik.

2. Die diagram wys ’n gebuigte oppervlakte. Teken normale tot die vlakke by die

aangeduide punte.

Hoofstuk 5. Geometriese Optika

203

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!