03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Normaal

θi θr

Vlak

Invalsvlak

Figuur 5.4: Die invalsvlak is die vlak wat die invalsstraal en die normaal tot die oppervlakte

insluit. Die weerkaatsingstraal lê ook in die invalsvlak.

DEFINISIE: Weerkaatsingswette

Die invalshoek is gelyk aan die weerkaatsingshoek:

θi = θr

en die invalstraal, die weerkaatsingstraal en die normaal lê almal in dieselfde vlak.

Die eenvoudigste voorbeeld van die weerkaatsingswet kom voor as die invalshoek 0 ◦

is. In daardie geval is die weerkaatsingshoek ook 0 ◦ . Jy sien dit as jy reguit in ’n spieël

kyk.

invalsstraal

weerkaatse straal

vlak

vlak

Figuur 5.5: Wanneer ’n ligstraal die oppervlakte teen ’n regte hoek tref, dan word die straal

direk terugweerkaats.

Deur toepassing van wat ons van die wet van weerskaatsing weet: as ‘n ligstraal ‘n vlak

teen 60 ◦ met die normaal van die vlak tref, dan sal die weerkaatste straal ook ‘n hoek

van 60 ◦ met die normaal maak soos getoon in Figuur 5.6.

202 5.3. Eienskappe van lig: hersiening

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!