03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2. Steek die kers aan.

3. Kyk na die brandende kers deur die gat in die eerste vel papier.

4. Sit die eerste vel papier tussen jou en die kers neer sodat jy steeds die kers deur

die gaatjies kan sien.

5. Doen nou dieselfde met die tweede en derde vel sodat jy steeds die kers kan

sien. Die velle papier moet nie aan mekaar raak nie.

6. Wat let jy op oor die gaatjies in die papier?

Gevoltrekkings:

Gedurende die ondersoek sal jy oplet dat die gate in die papier in ’n reguit lyn behoort

te wees. Dit dui aan dat lig in ’n reguit lyn beweeg. Ons kan nie om ’n draai sien nie.

Dit bewys ook dat lig nie om ’n draai buig nie, maar reguit beweeg.

Straaldiagramme ESE3Y

’n Straaldiagram is ’n skets wat die baan van ligstrale aandui. Ligstrale word geteken

deur reguitlyne en pylpunte te gebruik. Die skets hieronder gee voorbeelde van

straaldiagramme.

spieël

5.3 Eienskappe van lig: hersiening ESE3Z

As lig in aanraking kom met voorwerpe of ’n medium soos ’n glas of water, toon dit

sekere eienskappe: Dit kan weerkaats, absorbeer of oorgedra word.

200 5.3. Eienskappe van lig: hersiening

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!